nuutste uitgawe
Bazoo uitgawe 17 is vanaf
Maandag 5 Desember 2011 by uitgesoekte SPAR en Pick n Pay winkels landwyd beskikbaar @R29.95!
TEMA: SPINNEKOPPE &
IN DIE HOSPITAAL
Welkom by
bazoo tydskrif
Bazoo is ‘n vriendelike skilpad
wat in sy dop, in Fynbosstraat 5
op Tafelberg woon.
Bazoo het ‘n voorliefde vir stories luister en lees!
Daarom het hy sy eie boekie op
die been gebring om deur sy stories
en speletjies ook ‘n liefde vir lees
by mensekinders te
wek en hulle
sodoende te help met
vroeë geletterdheid-
en gesyferdheids-ontwikkeling!
Bazoo is ‘n ‘dop’ vir sports!
Moenie uitmis op sy avonture nie en kom leer, speel en ontdek saam met Bazoo!
Wat is bazoo tyDskrif?
Bazoo is ‘n aktiwiteiteboekie vir 4-7jariges wat spesiaal geskep is sodat kleuters noodsaaklike vaardighede betyds kan ontwikkel om sodoende hul volle potensiaal te bereik. lees meer
BAZOOTUBE!
Gaan loer op Youtube en kyk na Bazoo se eerste skilpadresies wat by die Varingfees plaasgevind het:
YouTube - BAZOO - Afrikaanse kindertydskrif
Koop vorige bazoo uitgawes
Bazoo raak nooit oud nie! Al die vorige uitgawes is propvol aktiwiteite en speletjies om die jongspan te leer.
Kliek hier vir meer besonderhede.

